Karl ZS1KC, wil sy ou Yaesu FT227-R VHF radio met CTCSS, inkluis die mikrofoon en kragkabel en sy eie bystandskragbron, met n eie laaikring ingebou vir die 12V Ah Gel battery. Alles ingebou in die PSU-kabinet. Die radio is 100% werkend en in n kabinet/raamwerk. Gel battery moet egter vervang word.
Daarvoor soek Karl n CT 17 (CI-V level converter) vir die IC7600
Kontak Karl by 083 955 7177