Ek maak hok skoon en bied al hierdie radios te koop aan vir R7800 OF NAASTE AANBOD!!!! (Moet ongelukkig as 'n pakket verkoop) Ek wil nie een een verkoop nie.
Baofeng BF-UVF10 Handheld triband
Baofeng UV-5R Dualband
Retevis RT84 Dualband ( Digitaal) (Splinternuut)
Anytone 5555 10meter en 11 meter (Splinternuut)
Astra AS 1000 Midband Plus Basis antenna (Gebruik)
RTS VHF DV-3150 (Simpleks frekw) Is nogal gebruik.
(Foto van Anytone 5555 is beskikbaar op aanvraag)
Kontak: André ZS6TZ by 084 503 2792